Goed Geplaas En Goed Ingelig


Ons bedien ons kleinhandelkliënte vanaf liggings wat so gekies is dat dit die produkte wat ons aanbied en die produsentedienste en logistiek wat dit lewer, optimeer. ‘n Geïntegreerde span kundiges staan gereed om u te eniger tyd op enige manier wat ons kan, by te staan.

Vanguard Direct

‘N Vars Nuwe Wêreld


Welkom by Vanguard Direct, ‘n nuwe maatskappy wat die Vanguard International Group in Noord–Amerika met trots verteenwoordig. By Vanguard Direct deel ons ‘n wêreldwye verbintenis om ons kliënte in Noord–Amerika van vars produkte te voorsien — produseer met presisie. Ons belofte is om die gehalte en verskeidenheid te bied wat kleinhandelaars wil hê om aan die vereistes van hulle spesifieke markte te voldoen.

Vanguard Direct verkoop en bemark tafeldruiwe wat op ons eie plase in Ica, Peru, geproduseer word. Ons is ‘n wêreldwye span produsente en verspreiders toegewyd daaraan om te ‘Produseer met presisie’. Ons plase in die Villacuri–streek van die Ica–vallei beslaan meer as 1 500 akker patentvariëteit–tafeldruiwe. Ica, in Peru, is een van die vrugbaarste produksiestreke op aarde.

‘n Klimaat Vir Groei

Die Ica–vallei se unieke klimaat het ‘n lang seisoen tot gevolg en bevorder vinnige groei om die produksie van hoëgehalte–druiwe moontlik te maak. Die tydsberekening van die oes kan bestuur word om ‘n langer voorsieningsvenster vir enige van die variëteite toe te laat. Ons kan die tye waarop ons produk die mark bereik, verleng sodat ons kliënte hierdie unieke variëteite vir die hele invoerseisoen kan geniet. Vanguard Direct is so geposisioneer dat ons aan die einde van 2018 die grootste produsent van patentvariëteite in Peru kan wees.

Beter Produk, Beter Proses

Teen die 2019 / 2020–seisoen sal ons bedrywighede ten volle geïntegreer wees met ons eie verpakkingsfasiliteit in Peru. Vanguard handhaaf beheer oor alle elemente van die verskaffingsketting — vanaf produksie en verpakking tot bestuur van seevrag, verspreiding en hantering van die hele koue ketting tot en met aflewering. Ons is toegewyd daaraan om die wêreld se varsste en beste aan ons kliënte te lewer, insluitende sappige Tango®–losskil–nartjies wat vanaf 2018 vanuit Peru beskikbaar is. Dit is net ‘n heerlike herinnering dat u ‘n wye reeks goeie produkte van Vanguard Direct kan verwag.

Voorspelbaar Perfek


Die roete vanaf die plaas na die varsprodukte–afdelings oor die wêreld heen is moeiteloos in die hande van produsente, verspreiders en groothandelaars wat saam daartoe verbind is om aan ons kliënte tydige lewering van presies die produkte wat hulle nodig het, te bied.

Global Headquarters

22605 SE 56th Street, Suite 200
Issaquah, WA 98029-5289
Tel: +1 425 557 8250
Fax: +1 425 557 8260
Email Sales

Washington

560 North Lateral B Road
Wapato, WA 98951
Tel: +1 509 877 3836
Fax: +1 509 877 4209
Email Sales

California

5080 California Ave. Ste. 240
Bakersfield, CA 93309
Tel: +1 661 489 5850
Email Sales

China

Room 1932, No. 15, Lane 201
Jin Xiang Road
Pudong New District
Shanghai, China 201206
Tel: +86 21 31229500
Fax: +86 21 31229502
Email Sales

Malaysia

Suite 8–1 & 8–2, Level 8, Menara CIMB
No. 1, Jalan Stesen Sentral 2
Kuala Lumpur Sentral
50470 Kuala Lumpur, Malaysia
Tel: +603 2242 4248
Mobile: + 601 2677 9650
Email Sales

Taiwan

3/F No. 8 Lane 65 Sec. 1
Hsin Guang Road
Taipei 116, Taiwan
Tel: +886 2 2939 7010
Fax: +886 2 8661 8862
Email Sales

Indonesia

U–Residence Tower 2, Unit 3338
Jl. Boulevard Jendral Sudirman,
Lippo Karawaci
Tangerang 15811 — Banten
Indonesia
Tel: +62 21 3042 6441
Fax: +62 21 2937 6146
Email Sales

Peru Headquarters

Av. Conquistadores 256, Of. 401
San Isidro
Lima
Peru
Tel: +519 9832 2704
Email Sales

Peru, Ica

Panamericana Sur Km. 284.5 Salas, Guadalupe
Ica
Peru
Tel: +511 495 7032
Email Sales

Chile

Cruz del Sur 133, Office 804
Las Condes, Santiago
Chile 6761285
Tel: +56 2 2207 7085
Fax: +56 2 2207 7111
Email Sales

Spain

Mercamadrid — Zona Comercial
Mercado de Frutas
Madrid, Spain 28053
Tel: +34 91 856 7358
Email Sales

South Africa

2nd Floor
Cabernet House — East
Brandwacht Office Park, Trumali Road
Stellenbosch, South Africa 7600
Tel: +27 21 883 9811
Fax: +27 86 5151 865
Email Sales