Handelsmerkkenmerke En Riglyne


Wanneer u ons handelsmerk en kenmerke gebruik (insluitend die logo, simbool, woordmerk en slagspreuk), verwys asseblief na ons gids oor handelsmerkstandaarde. Om ons kenmerke te gebruik op enige manier wat nie deur hierdie gids gedek word nie, kontak ons asseblief by Media@VanguardTeam.com, en sluit ‘n beskrywing in van u vereistes en voorgenome gebruik. Vanguard International en Vanguard Direct se logo’s is beskikbaar in ‘n hele paar weergawes en lêerformate. Kies asseblief die lêer hieronder wat op u vereistes van toepassing is en laai dit af.

Vanguard Volle Logo


Die handelsmerkidentiteitprent van voorkeur is die volle Vanguard–logo in sy twee hoofkleure. Vir gevalle waar die voorkeurlogo nie goed sal vertoon nie, soos teen ‘n donker agtergrond, word die omgekeerde weergawe (wit) ook verskaf.

Stel vas watter weergawe van die volle logo in u dokument sal werk en of u ‘n drukdokument (deur ‘n kundige of kantoordrukker, in ‘n tydskrif of koerant) of skermlêer (webblaaier of voorleggingsprogram, soos PowerPoint) nodig het — klik dan op die toepaslike aflaaisimbool.

‘n Omvattende stel logo’s, insluitende alternatiewe kleure en weergaweformate, asook dié wat hierbo uitgesonder isS, kan hier afgelaai word. Laai asseblief ook die gids aangaande Vanguard se handelsmerkstandaarde af, en verwys daarna.

Oop Spasie


Wanneer u die logo saam met ander logo’s of grafiese elemente gebruik, laat ‘n oop spasie rondom die logo wat ‘n derde van die breedte van die simbool is.

Minimum Grootte


Die aanbevole minimum grootte vir die volle Vanguard–logo is 19.05 mm in wydte.

Moenie die logo op enige manier wysig nie, bv.

— wysiging van die verhouding tussen elemente
— wysiging van die goedgekeurde logokleure

— verbloeming van enige deel van die logo

Simboolweergawe


Soos vir die volle logo kan u ook die simboolweergawe in sy reeks goedgekeurde kleure en omgekeerde weergawes aflaai om uit te druk of op skerms te gebruik, deur op die toepaslike aflaaisimbool te klik.

‘n Omvattende stel logo’s, insluitende goedgekeurde kleure en weergaweformate, asook dié wat hierbo uitgesonder word, kan hier afgelaai word. Laai asseblief ook die gids aangaande Vanguard se handelsmerkstandaarde af, en verwys daarna.

Oop Spasie


Wanneer u die logo saam met ander logo’s of grafiese elemente gebruik, laat ‘n oop spasie rondom die logo wat ‘n derde van die breedte van die logo is.

Minimum Grootte


Die aanbevole minimum grootte vir die simboolweergawe is 6,35 mm in hoogte.

Moenie die simbool op enige manier wysig nie, bv.

— wysiging van die grootte daarvan buite proporsie

— wysiging van die goedgekeurde simboolkleure
— verbloeming van enige deel van die simbool

Vanguard Direct Se Volle Logo

Die handelsmerkidentiteitsprent van voorkeur is Vanguard Direct se volle logo in die twee hoofkleure. Vir gevalle waar die voorkeurlogo nie goed sal vertoon nie, soos teen ‘n donker agtergrond, kan die omgekeerde weergawe (wit) ook verskaf word.

Stel vas watter weergawe van die volle logo in u dokument sal werk en of u ‘n drukdokument (deur ‘n kundige of kantoordrukker, in ‘n tydskrif of koerant) of skermlêer (webblaaier of voorleggingsprogram, soos PowerPoint) nodig het — klik dan op die toepaslike aflaaisimbool.

‘n Omvattende stel logo’s, insluitend alternatiewe kleure en weergaweformate, asook dié wat hierbo uitgesonder word, kan hier afgelaai word. Laai asseblief ook die gids aangaande Vanguard se handelsmerkstandaarde af, en verwys daarna.

Oop Spasie


Wanneer u die logo saam met ander logo’s of grafiese elemente gebruik, laat ‘n oop spasie rondom die logo wat die volle breedte van die simbool is.

Minimum Grootte

The recommended minimum size for the Vanguard Direct full logo is 1.5 inches (38.1 mm) in width.

Moenie die logo op enige manier wysig nie, bv.

— wysiging van die verhouding tussen elemente
— wysiging van die goedgekeurde simboolkleure
— verbloeming van enige deel van die logo

Vanguard Peru Full Logo

The preferred brand identity graphic is the Vanguard Peru Full Logo in its principal two colors. For situations where the preferred logo does not reproduce well, such as over dark backgrounds, the reverse (white) version is also provided.

Determine which Full Logo version will work in your document, and whether you are producing a Print Document (by professional or office printer, in a magazine or newspaper), or an On–Screen file (in a web browser or presentation application such as PowerPoint); and click on the appropriate download icon.

A comprehensive set of Logos, including alternate color and version formats, as well as a version of the logo for Spanish language use, can be downloaded here. Please also download and reference the Vanguard Peru Brand Standards guide.

Oop Spasie


Wanneer u die logo saam met ander logo’s of grafiese elemente gebruik, laat ‘n oop spasie rondom die logo wat die volle breedte van die simbool is.

Minimum Grootte

The recommended minimum size for the Vanguard Peru full logo is 1.375 inches (34.9 mm) in width.

Moenie die logo op enige manier wysig nie, bv.

— wysiging van die verhouding tussen elemente
— wysiging van die goedgekeurde simboolkleure
— verbloeming van enige deel van die logo

Ons Slagspreuk


Ons slagspreuk, ‘Produseer met presisie’ kan afgelaai word in die hoofkleure van vlootblou of blou, asook ‘n omgekeerde weergawe om dit te kan uitdruk of op ‘n skerm te kan gebruik, deur op die toepaslike aflaaisimbool te klik.

‘n Omvattende stel logo’s, insluitende alternatiewe kleure en weergaweformate, asook dié wat hierbo uitgesonder word, kan hier afgelaai word. Laai asseblief ook die gids aangaande Vanguard se handelsmerkstandaarde af, en verwys daarna.